Hallo almal 🙏
Ek is op soek na 'n klein hondjie soos op die foto's. Swart met bruin merke, klein ras soos Chihuahua mix.
My beste maatjie Augustus is 'n jaar gelede oorlede en my hart is nog leeg. Ek bly op 'n plaas naby Hochfeld, maar kan reël om te ry/transport in Namibië.
As iemand kleintjies het of weet van een, kontak my asb. Baie dankie ❤️