2 Visstokke met katrolle te koop. 4 keer vis probeer vang maar nou is ek eers klaar.
N$ 3 500
2 Visstokke met katrolle te koop. 4 keer vis probeer vang maar nou is ek eers klaar. Prys is vir albei. Het verlede week erens rondom 4500 vir als betaal. Prys is 3500 of naaste offer. Kan nie minder as 3000 gaan nie.