19/07/2022
333
Stainless steel braai rooster
Lekker groot stainless steel braai rooster. Die pootjies vou in so hy vervoer lekker saam ager die bakkie se sitplek. Handig vir so paar tjoppies in die veld of 'n vissie langs die see.
N$700
In Windhoek. Slegs kontant as jy kom optel.
Kontak Henri by